The Traders Hideout
THE TRADERS HIDEOUT

Welkom by die span!

Sluit aan by die Telegram-groep hieronder vir al die addisionele inligting.

Geen betaling is geneem nie.

Sluit aan by die Eksklusiewe Traders Hideout Telegram-groep

Wat jy volgende kan doen

Volg hierdie stappe om gereed te wees voor die Bootcamp begin.

1

Sluit aan by die Eksklusiewe Traders Hideout Telegram-groep

Hier sal ons kommunikeer, chart setups deel en belangrike opdaterings plaas.

Sluit aan by Telegram
2

Loer in jou e-pos vir jou login besonderhede

Sodra jou inskrywing bevestig is, hou jou e-pos dop vir TTH Hub-toegang. Opnames, notas en video's sal daar beskikbaar wees.

3

Open jou MT5 Trading rekening

Registreer jou MT5-rekening by ons vennoot ATFX. Setups en EA's sal verskaf word voor ons begin.

Open MT5 rekening
Telegram-opdateringsBelangrike aankondigings en gemeenskapsopdaterings.
TTH Hub toegangOpnames, notas en hulpbronne.
ATFX vennoot opstelhulpStap-vir-stap leiding voor ons begin.