THE TRADERS HIDEOUT

EKSKLUSIEWE LIVE TRADINGBOOTCAMP

Kom sien my presiese proses wat ek ontwikkel het oor die afgelope 10 jaar op die markte.

Hoe ek gegaan het van ’n slaaf voor die skerms met 10 verskillende strategieë tot 1 sisteem, 2–5 goeie trades per dag — minder tyd, minder stres — baie beter resultate!

BESPREEK MY SITPLEK NOU →
Live Webinar sessiesEksklusiewe GroepPrakties en Direk

BOOTCAMP BESONDERHEDE

5 DAE, NA URE, 2 URE PER DAG LIVE AANLYN

’n Gefokusde 5-dag live trading-opleidingsprogram saam met Pieter.

VIR ENIGE TRADER, NUUT OF ERVARE

Of jy nuut is of reeds ervaring het, leer ’n duidelike proses wat jy kan toepas.

TOEGANG TOT AL DIE HULPMIDDELS

Kry die presiese hulpmiddels en raamwerke wat ek in my eie trading gebruik.

TOEGANG TOT OPNAMES

Kyk weer na die sessies wanneer jy dit nodig het, met volledige opnames en templates.

LEWENSLANGE TOEGANG EN ONDERSTEUNING

Bly betrokke by die eksklusiewe groep waar ons saam gaan trade elke dag en aanhou bou op die proses.

WAT JY GAAN LEER

01
Hoe om jou tradingplan van voor af te bou

Leer hoe om ’n duidelikke plan te bou wat jy kan volg.

02
Hoe om die mark met meer selfvertroue te lees en te analiseer

Leer hoe om enige mark te lees en Price action te verstaan voor ons enige trades vat.

03
Hoe om die tools en Indicators reg te gebruik

Hoe om ons indicators te gebruik om die beste trades moontlik te identifiseer.

04
Hoe om risiko te bestuur en jou kapitaal te beskerm

Lot size, stoploss en Take profit vlakke om risiko bestuur toe te pas as ons trade.

05
Hoe om jou plan te implimenteer op Live markte

Hoe om jou plan uit te voer, te hersien en te verbeter.

BEGIN DATUM & SKEDULE

Ma 30 Nov – Vr 4 Des

Hierdie Live Trading Bootcamp vind plaas van Maandag 30 November tot Vrydag 4 Desember.

Ons het elke aand ’n live sessie waar ek jou van begin tot einde deur my hele tradingproses neem. Al die sessies word opgeneem en jy kry toegang tot ons leerplatform vir hersiening.

Ons sal ook toegewyde Telegram-groepe hê vir daaglikse setups, hersiening en vrae en antwoorde tot in 2027.

BOOTCAMP BEGIN OOR:
--DAE
--URE
--MINUTE
--SEKONDES
JA, BESPREEK MY PLEK NOU! →
JOU BELEGGING

Hierdie program kos

R2 497
EENMALIG

Dis ’n belaglike aanbod. Ek weet, maar jy gaan alles leer wat ek oor meer as 10 jaar geleer het, en hoe om dit in ’n praktiese, werkbare plan saam te vat.

Hoekom bied ons hierdie Bootcamp-program teen dié prys aan?

Ek weet daar is baie traders wat ’n fortuin vir opleiding betaal en dan vir te lank op die verkeerde dinge fokus.

Ek glo enigiemand kan ’n goeie trader word as jy die REGTE proses volg.

JOU VEREISTES

Om die meeste uit hierdie Bootcamp te kry, is daar ’n paar belangrike vereistes vir jou as student.

Jy benodig:
’n Skootrekenaar of rekenaar
’n Betroubare internetverbinding
’n Oop gemoed en die bereidwilligheid om te leer

Die meeste mense wat “hoe-om”-programme koop, kry nooit resultate nie. Daar kan baie redes wees — tyd, toewyding, die lewe self — en dis oukei. Maar as jy die volle waarde van hierdie program wil kry en iets wil bou wat jou trading vir altyd kan verander, moet jy dit ernstig opneem en jou daartoe verbind.

KAN JY DIT VIR JOUSELF DOEN?

BELANGRIKE VRYWARING

Trading is ’n besigheid en, soos enige besigheid, hou dit risiko’s in. Daar is geen waarborge nie.

Ek belowe nie wins, ’n spesifieke inkomste of enige spesifieke trading-resultaat nie. Ek sal die proses, hulpmiddels en raamwerke wat ek persoonlik in die markte gebruik met jou deel.

Ek sal wys wat ek oor meer as 10 jaar se trading gebruik het — hoe ek markte lees, ’n plan bou, risiko bestuur en besluit wanneer om ’n trade te neem.

Dit beteken nie dat jy dieselfde resultate of ervaring as ek sal hê nie. Niemand kan dit waarborg nie.

Elke trader is anders. Jou resultate hang af van jou eie besluite, dissipline, risikobestuur en hoe jy die kennis toepas.

Trading hou werklike finansiële risiko’s in. Jy kan geld verloor en behoort nooit geld te trade wat jy nie kan bekostig om te verloor nie.

Die Bootcamp is slegs vir opvoedkundige doeleindes en is nie persoonlike finansiële of beleggingsadvies nie.

Die kennis en proses wat jy hier leer, kan niemand van jou wegneem nie.

HIER IS WAT TRADERS SÊ

★★★★★

“Hierdie Bootcamp het vir my struktuur en ’n duidelike plan gegee. Alles het uiteindelik begin sin maak en ek voel baie meer selfversekerd oor my trading.”

– TINUS
★★★★★

“Die inhoud is op ’n volgende vlak en die live sessies is van onskatbare waarde. Ek het in ’n paar weke meer geleer as in jare op my eie.”

– JOHAN
★★★★★

“Prakties, reguit en maklik om te volg. Die ondersteuning en gemeenskap maak ’n groot verskil. Ek beveel dit aan vir iemand wat ernstig is oor trading.”

– CHRIS

EKSKLUSIEWE BONUSSE

KRY MEER AS NET DIE BOOTCAMP

BONUS #1

EKSKLUSIEWE TELEGRAM GROEP

Tydens en na die Bootcamp gaan al ons kommunikasie hier plaasvind. Jy kan vrae vra, deelneem en deel wees van ons gemeenskap vorentoe.

BONUS #2

MY PERSOONLIKKE TEMPLATES, TOOLS EN ERVARING

Ek gaan verskeie templates deel wat ek gebruik soos my Trading Journal, Trading Checklist waar jy jou trades gaan neerskryf, analiseer en verbeter.

BONUS #3

PERSOONLIKKE EXPERT ADVISORS (EA’s)

Jy kry toegang tot my persoonlikke Expert Advisors (EA’s) wat ek daagliks gebruik om trades te identifiseer, vlakke aan te dui en te help met die proses. Dit stuur ook Alerts op jou skerm en na jou foon as iets belangrik gebeur.

BONUS #4

1-ON-1 SESSIES

Kry 1 on 1 hulp van my of enige lede van die span as jy enige vrae het of hulp kort.

BONUS #5

10 GRATIS SPINS VIR DIE WEGGEE PRYSE

Jy kry 10 gratis spins om jou kanse te verbeter vir die trekking van die 4 volledige trading setups wat ek weg gaan gee.

AANBOD VERVAL OOR:
--DAE
--URE
--MINUTE
--SEKONDES
JA, KOM ONS SPRING AAN DIE WERK! →

Jou 15 minute begin wanneer jy die Bootcamp-blad vir die eerste keer tydens hierdie besoek oopmaak.

Nou is jou kans om 2026 goed af te sluit,
en 2027 in te gaan met ’n behoorlikke plan!

BESPREEK NOU JOU PLEK EN KOM ONS DOEN DIT!

NOG ENIGE VRAE, LOER HIER ONDER ↓

Vir wie is hierdie Bootcamp?

Vir enige trader, nuut of ervare, wat ’n duidelike plan wil bou en deel wil wees van ’n ernstige trading-gemeenskap.

Hoe werk die live sessies?

Ons gaan van 30 Nov – 4 Desember elke aand saam gesels en ek gaan stap vir stap vir jou wys hoe ek die markte elke dag aanpak.
Sessies is na ure en sal elke aand vanaf 18:30 plaasvind, en alles sal opgeneem word.

Kry ek toegang tot opnames?

Jy kry toegang tot ons eksklusiewe leersentrum waar al die opnames, tools en templates gestoor sal word.

Wat kry ek alles by die Bootcamp?

Jy kry toegang tot die Bootcamp-week, al die opnames en materiaal wat ons behandel.
Ons gaan dan verder vorentoe elke dag saam trade en verder bou op die proses, so lank as wat jy nodig het.

Hoe werk die weggeepryse en 10 gratis spins?

Die bonus sluit 10 gratis spins in vir die promosie van vier volledige trading setups. Die finale voorwaardes, metode en trekkingsdatum moet in die amptelike kompetisiereëls bevestig word.